Bo ons begrip en verstand: ’n Liefdesdaad Dis Goeie Vrydag, en ons gedenk ’n ingrypende gebeurtenis so omvangryk dat ons die diepte en wydte daarvan moeilik ten volle kan verwoord. Ons gemeente, Premiermyn in Cullinan, het vanjaar weer ons tradisie voortgesit: ’n...
’n Gemeente wat ruimte maak vir almal Hoe Communitas NG Kerk Midrand groei saam met die gemeenskap rondom hulle In gesprek met ds. Heinrich Momberg, deur Annelize Meyer In Midrand, waar Johannesburg en Pretoria mekaar byna raak, leef mense van verskillende tale,...
Om ’n plek te vind waar jy behoort Elkeen van ons wil iewers hoort. ’n Plek hê waar jy nie heeltyd hoef beter te lyk as wat jy voel nie. ’n Plek waar jy net jý kan wees. Nie omdat jy alles reg doen nie, maar omdat jy geken word, en steeds aanvaar word. Vir kinders wat...
Mandala-oggend – ’n kreatiewe gebed by Premiermyn-gemeente in Cullinan Dis ’n ligbewolkte someroggend in ons dorpie Cullinan. Dit is 31 Januarie 2026. By The Shack, ons geliefkoosde kuierplek by Premiermyn-gemeente, is die deur vroegdag reeds oop. Hier gaan vandag ’n...
Simile NG Kerk - ’n Nuwe seisoen van groei en diens Die stigting van Simile NG Kerk as ’n volwaardige gemeente op 14 April 2024 was volgens ds. Johan Koen (snr), voorsitter van die Ring van Lydenburg, ’n besondere mylpaal vir die streek. Ná baie jare as wyk van NG...
’n Jaar van feesviering: Gemeente vier 120 jaar van genade en gemeenskap Die afgelope jaar was ’n besondere feesjaar vir die gemeente, met die hoogtepunt op 13 Oktober, toe die gemeente sy 120ste bestaansjaar gevier het. Volgens dr. Tertius Erasmus, huidige predikant...