Uitvoerende Amptenaar

Ds Francois Retief E-pos: uitamp@sinoos.co.za

Familienuus

Familienuus 400

29 Junie 2021 Familienuus 400 [Sedert 23 September 2003]   VANUIT DIE SINODEHUIS Goeiedag. Ons as gelowiges is in 'n situasie waar ons baie minder weet wat om te doen en wat om te sê as waarmee ons gemaklik is. Ons hoef nie hieroor skuldig te voel nie – dis nie ons...

read more

Familienuus 399

Familienuus 399   VANUIT DIE SINODEHUIS Goeiedag. Mag jy steeds die seën van die Here beleef in jou persoonlike lewe en in jou bediening. Die land – en die wêreld – is vasgevang in 'n greep van angstigheid, onsekerheid en vrees. Dit is te verstane: ons ken nie iets...

read more
Familiebrief

Familiereëls

VIR AANDAG:  LERAARS 20201026 Skrywe oor Familiereëls 20201026 Familiereëls konsep FRANCOIS RETIEF UITVOERENDE AMPTENAAR NG KERK OOSTELIKE SINODE  

read more

Sake vir Aandag

Hiermee drie sake vir u aandag: Skrywe ds Dirkie (The Great Colab Info) Argiefkursus - kan baie leersaam wees vir kantoorpersoneel. (Argief) Bid vir Brande en Wes-Vrystaat vanaf dr Gustav Claassen (Brande Wes Vrystaat)

read more
Print Friendly, PDF & Email