’n Bulletjie Rugbyspan, ’n Braai en ‘n Berg se hoop

’n Bulletjie Rugbyspan, ’n Braai en ‘n Berg se hoop

Laeveld gemeente se hoop op ‘n beter toekoms Toe Francois Schwalb, plaaslike predikant van die NG Gemeente Laeveld, drie jaar gelede hoor dat sy seun se bulletjie-rugbyspan ’n afrigter soek, het hy nie lank gedink nie. “Ek sal help,” het hy besluit – sonder om te weet...
Mosambiek uitreik

Mosambiek uitreik

 ’n Pelgrimstog van Hoop – Die uitreik na Mosambiek Die uitreik na Mosambiek was meer as ’n reis – dit was ’n pelgrimstog. Vir sestien verteenwoordigers van NG Gemeente Skuilkrans was dit ’n geleentheid om iets van die goedheid van God te beleef. Op 5 Julie het die...
Swaziland uitreik

Swaziland uitreik

⛰️ Op berge en in dale – God se liefde in Mbita Hoog in die berge van Swaziland, sowat 50 km van die Mahamba-grenspos, lê ’n klein gemeenskap met ’n groot geloof. Mbita – wat “kleipot” beteken in Swazi – is tuiste vir ’n groep gelowiges wat daagliks uit en in die...
Huis Benjamin

Huis Benjamin

🏡 Huis Benjamin – ’n veilige hawe vir kinders Kinders behoort veilig te wees – beskermd, geliefd en versorg. Ongelukkig is dit nie altyd die werklikheid nie. In ons eie woonbuurte gebeur kinderverwaarlosing en mishandeling. Wanneer dit gebeur, moet daar vinnig en...
Baba Thandi

Baba Thandi

Baba Thandi* hou aan veg vir lewe en liefde. CMR Mpumalanga: Hoop vir Kwesbare Kinders – *Baba Thandi se Verhaal van Oorlewing ‘n Verhaal van Moed en Onwankelbare Hoop “Praat namens hulle wat nie self kan praat nie. Verseker dat daar reg geskied aan...
Elf jaar oud en Nadia gaan skool toe

Elf jaar oud en Nadia gaan skool toe

Elf Jaar Oud en Eindlik Skool Toe: Nadia se Inspirerende Verhaal Hoe CMR Gauteng-Oos ‘n kind se droom van onderwys waargemaakt het 23 Oktober 2024 was ‘n baie spesiale dag – dit was Nadia se allereerste skooldag op die ouderdom van elf jaar. Hierdie...