Wanneer die kaart verander – Hoop vir kinders deur CMR Gauteng-Oos

Wanneer die kaart verander – Hoop vir kinders deur CMR Gauteng-Oos

Wanneer die kaart verander: Hoop wat groei wanneer mense saamstaan Vir *Mia, *Hannah en *Joshua het die lewe ‘n ander koers ingeslaan as wat enigiemand ooit vir hulle sou toewens. Tog getuig hul verhaal daarvan dat nuwe hoop kan groei wanneer mense besluit om...
Wanneer ‘n kind hoop kies | CMR Gauteng-Oos en ’n storie van hoop

Wanneer ‘n kind hoop kies | CMR Gauteng-Oos en ’n storie van hoop

Wanneer ’n kind hoop kies * Tshepiso was nog klein toe sy reeds geleer het dat veiligheid nie altyd permanent is nie. Ná haar ma se dood het sy by haar tannie gaan woon. Tshepiso het nooit haar pa geken nie. Alhoewel haar tannie hard probeer het om vir haar te sorg,...
’n Lang Pad Huis Toe | CMR Gauteng-Oos en ’n storie van hoop

’n Lang Pad Huis Toe | CMR Gauteng-Oos en ’n storie van hoop

’n Lang Pad Huis Toe Sy druk die baba styf teen haar bors, langer as wat sy kan bekostig. Die oggendlug is koud. Die stukkend in haar dreig om haar te ontspoor. Dit voel asof dit haar aanjaag om te kies. Nou of nooit. Die baba beweeg liggies en maak ’n sagte...