Wonderwerke Gebeur Nog: CMR Lyttelton se Storie van Hoop Hoe ‘n gemeenskap se vinnige reaksie ‘n gesin se lewe verander het Soms val gebeure so vinnig in plek dat mens net in verwondering kan staan oor God se goedheid. Hierdie inspirerende verhaal toon hoe...
‘n Storie van ‘n klein gemeente wat oorleef “Die Here se hand en hart is hier” so vertel Margaret Ueckermann van Kragveld gemeente. Kragveld is een van die Oostelike Sinode se kleinste gemeentes met slegs 28 amptelike belydende lidmate en 5...
Die droom van ‘n nuwe gemeente… ‘n Klein groepie gelowiges is in ‘n skoolsaal bymekaar. Hulle sing en bid saam, saam luister hulle na hulle jong dominee se verkondiging van die Woord van God, en dis vir hulle goed. ‘n Jong ingenieur en sy...
Ons tweede Klein Gemeente Werkswinkel het op 18 Februarie by die gemeente Belfast se Dullstroom-kompleks plaasgevind. Hierdie keer was dit die gemeentes vanuit die ringe van Laeveld, Barberton, Middelburg, Witbank en Lydenburg se beurt. Ons is ontvang met tipiese...
Yskasstories #12 | 10.07.26 Een tree op ‘n slag’n Winterdag vol warmte in die LaeveldAmersfoort gaan stap saamWanneer ‘n kind hoop kies Lees hier Yskasstories #11 | 24.03.26 ‘n Gemeente wat ruimte maak vir almal!Om ‘n plek te vind waar jy...