Familiereëls

Vir enige navrae kontak:

Oostelike Sinode Kerkregkundige: Ds Willem Esterhuizen, 082 430 4328 of e-pos willem@ngpanorama.co.za

Uitvoerende amptenaar: Dr Johan Botha, Tel (012) 804-9543/4 of e-pos uitamp@sinoos.co.za

i

Familiereëls 2021

Familiereëls 2021 is hier beskikbaar.

Die Familiereëls is tans onder hersiening na aanleiding van die nuutste 2023 Kerkorde.  Sien die Kerkorde hieronder, onder die Algemene Sinode.

i

Riglyne Beskrywingspunt

i

Colloquium Doctum / Herstel van bevoegdheid

Algemene Sinode Agendas, Notules, Kerkorde

Die NG Kerk in SA Argief (Stellenbosch) huisves ook alle ouer acta. Spesifieke bladsye uit hierdie ou notules kan vir ‘n navorser geskandeer word. Kontak die argief per epos of telefoon in die verband (Telefoon 021 882 9923).

i

Algemene Sinode Agendas, Notules, Kerkordes

Die agendas (sakelyste), notules (handelinge) en kerkordes van sinodes is ‘n belangrike bron van inligting en kan hier gekry word.

KERKORDE 2023

THE CHURCH ORDER 2019 articles and first three Regulations for AGM ATR 2021

2024/07/15

Oostelike Sinode Agendas, Handelinge

Vir ouer acta kan die NG kerk in SA Argief se webblad besoek word.

Vir enige navrae kontak Dr Johan Botha, Tel (012) 804-9543/4 of e-pos uitamp@sinoos.co.za