Dr. Frikkie (FRL) Coetzee - predikant by Lux Mundi sedert 1994 Wanneer dr. Frikkie Coetzee terugkyk op sy bediening, sien hy dit as “’n avontuur om saam met die lewende Here op reis te wees” — ’n reis waarin Jesus as die Lewende Here hom getransformeer het en hom ’n...
🌿Veldpretkamp 2025: Plante, pret en ’n boodskap wat wortel skiet ’n Ma het ná die Veldpretkamp 2025 met ’n “klag” gebel: haar seun maak haar mal!Al wat ‘n moontlike indringerplant kan wees, moet uitgehaal en verbrand word! Nog nooit was so ’n klag oor ’n kamp só...
TOIBO: Hoop en geleenthede vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes Die Transoranje Instituut vir Buitengewone Onderwys (TOIBO) is in 1947 deur die NG Kerk, saam met susterskerke, gestig om onderwysmoontlikhede vir kinders met gestremdhede te skep. Vandag...
27ste Algemene Vergadering van die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke, Chiang Mai, Thailand 14-23 Oktober 2025. Die NG Kerkverband is een van 115 (171) lidkerke om hierdie byeenkoms by te woon. Die WGGK verteenwoordig deur lidkerke 100 miljoen gelowiges...
Wanneer klein gemeentes diep spore begin trap Die Sinodale Diensraad van die Oostelike Sinode het nog altyd die belangrikheid van kleiner gemeentes raakgesien en waardeer. Met die emeritaat van Francois Retief in 2023 het die Diensraad besluit om hierdie gemeentes se...
🌿 Verfriskamp: Rus, Vernuwing en Gemeenskap Die afgelope paar jaar het ons in die Sinodehuis sterker as ooit besef hoe kosbaar dit is dat diegene wat dag vir dag in ons kerkkantore en gemeentes dien, self ook kans kry om asem te skep, te herstel en nuwe krag te...