Nuwe Boek “Sinkroniseer” Bekendgestel by Tygerpoort Gemeente Dr. Zander van der Westhuizen se nuutste werk fokus op spirituele ritme en herstel Die Oostelike Sinode het onlangs die bekendstelling van dr. Zander van der Westhuizen se nuutste boek...
Novo Vennootskapsvergadering 2025: Ondersteuning vir Mosambiekse Kerke 23 Mei 2025 – Oostelike Sinode Die jaarlikse Novo Vennootskapsvergadering het waardevolle insigte gebied oor die uitdagings en geleenthede in ons uitreikwerk na Mosambiek. Verteenwoordigers...