Verfriskamp

Verfriskamp

Verfriskamp Badplaas 2026 |  2–6 Junie 2026 Die Oostelike Sinode nooi met groot entoesiasme alle kantoorpersoneellede van ons gemeentes uit na ons tweede Verfriskamp wat van 2–6 Junie 2026 te Badplaas sal plaasvind. Hierdie Verfriskamp bied ’n besondere geleentheid...
Induksiekursus 12-13 Mei 2026

Induksiekursus 12-13 Mei 2026

Induksiekursus |  12–13 Mei 2026 Alle nuwe personeellede, asook kerkkantore wat graag hul kennis wil opskerp, word hartlik uitgenooi na ons enigste Induksiekursus vir 2026! Hierdie kursus is ’n waardevolle geleentheid om op hoogte te kom van die nuutste prosedures...
Verby Sondag Kommunikasie konferensie

Verby Sondag Kommunikasie konferensie

Verby Sondag – Kommunikasiekonferensie waar Geloof, Tegnologie en Taal ontmoet Die Oostelike Sinode, in samewerking met EGKunst en Oosterlig, nooi jou uit na Verby Sondag, ’n een-dag kommunikasiekonferensie wat fokus op betekenisvolle en relevante kommunikasie. In ’n...
PredikanteSAAMkoms 2026

PredikanteSAAMkoms 2026

Die Algemene Sinode Moderamen (ASM) het ter vergadering 11–13 November 2025 die voorstel van ‘n groot PredikanteSAAMkoms vir 2026 heelhartig ondersteun en deel graag hierdie belangrike inisiatief. WAT IS DIE BEDOELING VAN DIE SAAMKOMSHierdie besondere...
Wêreldbiddag vir vroue

Wêreldbiddag vir vroue

96ste Wêreldbiddag vir vroue 2026 se tema – ‘Kom, Ek sal jou rus gee’. Wêreldbiddag vir Vroue word vanjaar op 6 Maart 2026 gehou. Die Wêreldbiddag vir Vroue is ‘n wêreldwye ekumeniese beweging van Christenvroue, -mans en -kinders van verskillende lande wat elke...
Ons groet Adriaan van Tonder

Ons groet Adriaan van Tonder

Ds. Adriaan (AJPvanH) van Tonder - predikant by Tzaneen-Wolkberg sedert 2010 Wanneer ’n predikant aftree, dra hy nie net jare van diens saam nie, maar ook die stories, vrae en ontdekkings wat sy bediening gevorm het. Vir ds. Adriaan van Tonder begin alles by ’n vraag...