Saam op pad: Die mense agter die Sinodale Diensraad

Saam op pad: Die mense agter die Sinodale Diensraad

Saam op pad – Die mense agter die Sinodale Diensraad vertel die verhale van die mense wat die afgelope vier jaar deel was van die Oostelike Sinode se Sinodale Diensraad. Met die afloop van hierdie termyn staan ons ’n oomblik stil by hulle diens en bydrae, maar ook by...
Ons groet ‘n kollega

Ons groet ‘n kollega

ONS GROET ‘N KOLLEGA Aan die einde van Junie neem die Sinodehuis afskeid van Cathy Odendaal. Ons beste wense vergesel Cathy, wat sedert 1 Mei 2017 as Bedryfsbestuurder in diens van die Oostelike Sinode gestaan het. Ons het groot waardering vir haar professionaliteit,...
Verfriskamp 2026: Herstel – Wanneer God weer nuut maak

Verfriskamp 2026: Herstel – Wanneer God weer nuut maak

Verfriskamp 2026: Herstel – Wanneer God weer nuut maak Twaalf gemeentes se kerkkantoorpersoneel het vanjaar by Badplaas saamgetrek vir die Oostelike Sinode se tweede Verfriskamp. Onder die tema “Herstel – Wanneer God weer nuut maak” het deelnemers saam op...
Wat ons gemeentes se leuses vir 2026 verklap

Wat ons gemeentes se leuses vir 2026 verklap

Wat ons leuses verklap — ’n uitsig oor kultuur en spiritualiteit in die Oostelike Sinode   In die sinodehuis se eetkamer hang ’n collage van die 2026-kalendervoorblaaie van gemeentes in die Oostelike Sinodefamilie. Die leuses op hierdie kalenders gee ’n insig in...
Vyf maniere om jou dominee tydens Pinkster te ondersteun

Vyf maniere om jou dominee tydens Pinkster te ondersteun

5 Maniere om jou dominee tydens Pinkster te ondersteun Elders gesien: Kaapkerk Vyf; sewe; tien; twaalf. Dit is die aantal preke wat verskeie dominees tydens Pinkster behartig. Die merkbare toename in werkslading kom dikwels in ’n reeks van oppe en affe – ’n warboel...