Die Toekoms van die Verlede: ATA-konferensie 2025 Op 9 en 10 September 2025 het die Algemene Taakspan Argief (ATA) se jaarlikse vergadering en konferensie in Bloemfontein plaasgevind by die indrukwekkende Anglo-Boereoorlogmuseum met die Vrystaat Sinode as...
Sinodesitting 15-17 Okober 2026 Die SDR het op 14 Augustus, onder leiding van Tom Smith van Excelsus, saam besin en gedroom oor die Sinodesitting vir 2026. Belangrike temas: Vanuit die besinning het ’n aantal belangrike temas gevloei. Hierdie temas word geïntegreer...
Staptoer by Bermanzi – ’n Belewenis van God se Skepping Die Oostelike Sinode nooi jou hartlik uit na ’n onvergeetlike stapgeleentheid by Bermanzi naby Machadodorp. Hierdie roete neem jou deur asemrowende natuurskoon, waar jy stap langs Mpumalanga se hoogste waterval –...
🌿 Veldpretkamp 2025 – Kom ontdek jou plek in God se skepping! Die gewilde Veldpretkamp 2025 is hier – vroeër bekend as Ekofaktor en Eko-7! Ons nooi alle graad 5 tot 7 leerders in die Oostelike Sinode uit om saam te kom leer, speel en pret maak in die natuur. 📅...
Ringe en hulle dinge: ’n Uitnodiging aan elke Ringsdiensraad Waarom die verhouding tussen gemeentes saak maak Tans vergader baie van ons Ringe – en hierdie verhouding tussen gemeentes is kosbaar. ’n Ring bring ’n verskeidenheid gemeentes bymekaar: groot en klein,...
Induksiekursus vir Kerkkantoorpersoneel – Junie 2025 Bemagtig jou kantoorspan met die nuutste kerklike prosedures en beste praktyke Die Oostelike Sinode bied ‘n tweede induksiekursus aan om kerkkantoorpersoneel op hoogte te bring met die nuutste kerklike...