Verfriskamp

Verfriskamp

Verfriskamp Badplaas 2026 |  2–6 Junie 2026 Die Oostelike Sinode nooi met groot entoesiasme alle kantoorpersoneellede van ons gemeentes uit na ons tweede Verfriskamp wat van 2–6 Junie 2026 te Badplaas sal plaasvind. Hierdie Verfriskamp bied ’n besondere geleentheid...
Induksiekursus 12-13 Mei 2026

Induksiekursus 12-13 Mei 2026

Induksiekursus |  12–13 Mei 2026 Alle nuwe personeellede, asook kerkkantore wat graag hul kennis wil opskerp, word hartlik uitgenooi na ons enigste Induksiekursus vir 2026! Hierdie kursus is ’n waardevolle geleentheid om op hoogte te kom van die nuutste prosedures...
Premiergemeente Paasnaweek 2026

Premiergemeente Paasnaweek 2026

Bo ons begrip en verstand: ’n Liefdesdaad Dis Goeie Vrydag, en ons gedenk ’n ingrypende gebeurtenis so omvangryk dat ons die diepte en wydte daarvan moeilik ten volle kan verwoord. Ons gemeente, Premiermyn in Cullinan, het vanjaar weer ons tradisie voortgesit: ’n...
’n Gemeente wat ruimte maak vir almal

’n Gemeente wat ruimte maak vir almal

’n Gemeente wat ruimte maak vir almal Hoe Communitas NG Kerk Midrand groei saam met die gemeenskap rondom hulle In gesprek met ds. Heinrich Momberg, deur Annelize Meyer In Midrand, waar Johannesburg en Pretoria mekaar byna raak, leef mense van verskillende tale,...
CMR Storie van Hoop

CMR Storie van Hoop

Om ’n plek te vind waar jy behoort Elkeen van ons wil iewers hoort. ’n Plek hê waar jy nie heeltyd hoef beter te lyk as wat jy voel nie. ’n Plek waar jy net jý kan wees. Nie omdat jy alles reg doen nie, maar omdat jy geken word, en steeds aanvaar word. Vir kinders wat...