‘n Lig op die rif

‘n Lig op die rif

Die droom van ‘n nuwe gemeente… ‘n Klein groepie gelowiges is in ‘n skoolsaal bymekaar. Hulle sing en bid saam, saam luister hulle na hulle jong dominee se verkondiging van die Woord van God, en dis vir hulle goed. ‘n Jong ingenieur en sy...
Klein gemeente werkswinkel

Klein gemeente werkswinkel

Ons tweede Klein Gemeente Werkswinkel het op 18 Februarie by die gemeente Belfast se Dullstroom-kompleks plaasgevind. Hierdie keer was dit die gemeentes vanuit die ringe van Laeveld, Barberton, Middelburg, Witbank en Lydenburg se beurt. Ons is ontvang met tipiese...

#Yskasstories

Yskasstories #12 | 10.07.26 Een tree op ‘n slag’n Winterdag vol warmte in die LaeveldAmersfoort gaan stap saamWanneer ‘n kind hoop kies Lees hier Yskasstories #11 | 24.03.26 ‘n Gemeente wat ruimte maak vir almal!Om ‘n plek te vind waar jy...