Verfriskamp 2026: Herstel – Wanneer God weer nuut maak Twaalf gemeentes se kerkkantoorpersoneel het vanjaar by Badplaas saamgetrek vir die Oostelike Sinode se tweede Verfriskamp. Onder die tema “Herstel – Wanneer God weer nuut maak” het deelnemers saam op...
Vervreemding het nie die laaste woord gehad nie *Jordan se reis herinner ons daaraan dat nie elke maatskaplike werkverhaal in ‘n krisis eindig nie. Met volharding en die regte ondersteuning vind sommige wel hul pad na hoop. ‘n Paar jaar gelede is Jordan en...
Wat ons leuses verklap — ’n uitsig oor kultuur en spiritualiteit in die Oostelike Sinode In die sinodehuis se eetkamer hang ’n collage van die 2026-kalendervoorblaaie van gemeentes in die Oostelike Sinodefamilie. Die leuses op hierdie kalenders gee ’n insig in...
5 Maniere om jou dominee tydens Pinkster te ondersteun Elders gesien: Kaapkerk Vyf; sewe; tien; twaalf. Dit is die aantal preke wat verskeie dominees tydens Pinkster behartig. Die merkbare toename in werkslading kom dikwels in ’n reeks van oppe en affe – ’n warboel...
’n Lang Pad Huis Toe Sy druk die baba styf teen haar bors, langer as wat sy kan bekostig. Die oggendlug is koud. Die stukkend in haar dreig om haar te ontspoor. Dit voel asof dit haar aanjaag om te kies. Nou of nooit. Die baba beweeg liggies en maak ’n sagte...