Ds. Adriaan (AJPvanH) van Tonder - predikant by Tzaneen-Wolkberg sedert 2010 Wanneer ’n predikant aftree, dra hy nie net jare van diens saam nie, maar ook die stories, vrae en ontdekkings wat sy bediening gevorm het. Vir ds. Adriaan van Tonder begin alles by ’n vraag...
Dr. Frikkie (FRL) Coetzee - predikant by Lux Mundi sedert 1994 Wanneer dr. Frikkie Coetzee terugkyk op sy bediening, sien hy dit as “’n avontuur om saam met die lewende Here op reis te wees” — ’n reis waarin Jesus as die Lewende Here hom getransformeer het en hom ’n...
Simile NG Kerk - ’n Nuwe seisoen van groei en diens Die stigting van Simile NG Kerk as ’n volwaardige gemeente op 14 April 2024 was volgens ds. Johan Koen (snr), voorsitter van die Ring van Lydenburg, ’n besondere mylpaal vir die streek. Ná baie jare as wyk van NG...
’n Jaar van feesviering: Gemeente vier 120 jaar van genade en gemeenskap Die afgelope jaar was ’n besondere feesjaar vir die gemeente, met die hoogtepunt op 13 Oktober, toe die gemeente sy 120ste bestaansjaar gevier het. Volgens dr. Tertius Erasmus, huidige predikant...
🌿Veldpretkamp 2025: Plante, pret en ’n boodskap wat wortel skiet ’n Ma het ná die Veldpretkamp 2025 met ’n “klag” gebel: haar seun maak haar mal!Al wat ‘n moontlike indringerplant kan wees, moet uitgehaal en verbrand word! Nog nooit was so ’n klag oor ’n kamp só...