’n Gemeente wat ruimte maak vir almal

’n Gemeente wat ruimte maak vir almal

’n Gemeente wat ruimte maak vir almal Hoe Communitas NG Kerk Midrand groei saam met die gemeenskap rondom hulle In gesprek met ds. Heinrich Momberg, deur Annelize Meyer In Midrand, waar Johannesburg en Pretoria mekaar byna raak, leef mense van verskillende tale,...
CMR Storie van Hoop

CMR Storie van Hoop

Om ’n plek te vind waar jy behoort Elkeen van ons wil iewers hoort. ’n Plek hê waar jy nie heeltyd hoef beter te lyk as wat jy voel nie. ’n Plek waar jy net jý kan wees. Nie omdat jy alles reg doen nie, maar omdat jy geken word, en steeds aanvaar word. Vir kinders wat...
Bronkhorstspruit 120 jaar

Bronkhorstspruit 120 jaar

’n Jaar van feesviering: Gemeente vier 120 jaar van genade en gemeenskap Die afgelope jaar was ’n besondere feesjaar vir die gemeente, met die hoogtepunt op 13 Oktober, toe die gemeente sy 120ste bestaansjaar gevier het. Volgens dr. Tertius Erasmus, huidige predikant...
Die toekoms van die verlede

Die toekoms van die verlede

Die Toekoms van die Verlede: ATA-konferensie 2025   Op 9 en 10 September 2025 het die Algemene Taakspan Argief (ATA) se jaarlikse vergadering en konferensie in Bloemfontein plaasgevind by die indrukwekkende Anglo-Boereoorlogmuseum met die Vrystaat Sinode as...
Swaziland uitreik

Swaziland uitreik

⛰️ Op berge en in dale – God se liefde in Mbita Hoog in die berge van Swaziland, sowat 50 km van die Mahamba-grenspos, lê ’n klein gemeenskap met ’n groot geloof. Mbita – wat “kleipot” beteken in Swazi – is tuiste vir ’n groep gelowiges wat daagliks uit en in die...