Staptoer by Bermanzi – ’n Belewenis van God se Skepping Die Oostelike Sinode nooi jou hartlik uit na ’n onvergeetlike stapgeleentheid by Bermanzi naby Machadodorp. Hierdie roete neem jou deur asemrowende natuurskoon, waar jy stap langs Mpumalanga se hoogste waterval –...
🌿 Veldpretkamp 2025 – Kom ontdek jou plek in God se skepping! Die gewilde Veldpretkamp 2025 is hier – vroeër bekend as Ekofaktor en Eko-7! Ons nooi alle graad 5 tot 7 leerders in die Oostelike Sinode uit om saam te kom leer, speel en pret maak in die natuur. 📅...
Ringe en hulle dinge: ’n Uitnodiging aan elke Ringsdiensraad Waarom die verhouding tussen gemeentes saak maak Tans vergader baie van ons Ringe – en hierdie verhouding tussen gemeentes is kosbaar. ’n Ring bring ’n verskeidenheid gemeentes bymekaar: groot en klein,...
Baba Thandi* hou aan veg vir lewe en liefde. CMR Mpumalanga: Hoop vir Kwesbare Kinders – *Baba Thandi se Verhaal van Oorlewing ‘n Verhaal van Moed en Onwankelbare Hoop “Praat namens hulle wat nie self kan praat nie. Verseker dat daar reg geskied aan...
Elf Jaar Oud en Eindlik Skool Toe: Nadia se Inspirerende Verhaal Hoe CMR Gauteng-Oos ‘n kind se droom van onderwys waargemaakt het 23 Oktober 2024 was ‘n baie spesiale dag – dit was Nadia se allereerste skooldag op die ouderdom van elf jaar. Hierdie...