Wanneer ’n kind hoop kies * Tshepiso was nog klein toe sy reeds geleer het dat veiligheid nie altyd permanent is nie. Ná haar ma se dood het sy by haar tannie gaan woon. Tshepiso het nooit haar pa geken nie. Alhoewel haar tannie hard probeer het om vir haar te sorg,...