’n Lang Pad Huis Toe | CMR Gauteng-Oos en ’n storie van hoop

’n Lang Pad Huis Toe | CMR Gauteng-Oos en ’n storie van hoop

’n Lang Pad Huis Toe Sy druk die baba styf teen haar bors, langer as wat sy kan bekostig. Die oggendlug is koud. Die stukkend in haar dreig om haar te ontspoor. Dit voel asof dit haar aanjaag om te kies. Nou of nooit. Die baba beweeg liggies en maak ’n sagte...