🌿 Verfriskamp: Rus, Vernuwing en Gemeenskap Die afgelope paar jaar het ons in die Sinodehuis sterker as ooit besef hoe kosbaar dit is dat diegene wat dag vir dag in ons kerkkantore en gemeentes dien, self ook kans kry om asem te skep, te herstel en nuwe krag te...