Sinodesitting 15-17 Okober 2026 Die SDR het op 14 Augustus, onder leiding van Tom Smith van Excelsus, saam besin en gedroom oor die Sinodesitting vir 2026. Belangrike temas: Vanuit die besinning het ’n aantal belangrike temas gevloei. Hierdie temas word geïntegreer...