Klein gemeentes

Klein gemeentes

Wanneer klein gemeentes diep spore begin trap Die Sinodale Diensraad van die Oostelike Sinode het nog altyd die belangrikheid van kleiner gemeentes raakgesien en waardeer. Met die emeritaat van Francois Retief in 2023 het die Diensraad besluit om hierdie gemeentes se...