Ons het die Bestmed premies en veranderings in voordele vir 2023 hier vir u saamgevat, en die nodige kontakbesonderhede ingesluit. Let asseblief daarop dat die Pulse opsies vervang word deur die Rhythm opsies en dat die kategoriƫ van die salarisskale verbreed is. Vir...
PENSIOENFONDS ADMINISTRASIE Die Predikante- en Amptenare Pensioenfonds het onlangs op verskeie plekke opleidingsessies aangebied. Cathy Odendaal het dokumente versamel wat help met die prosesse van elke maand asook met die aankoms of vertrek van ‘n lid....