🌿 Veldpretkamp 2025 – Kom ontdek jou plek in God se skepping! Die gewilde Veldpretkamp 2025 is hier – vroeër bekend as Ekofaktor en Eko-7! Ons nooi alle graad 5 tot 7 leerders in die Oostelike Sinode uit om saam te kom leer, speel en pret maak in die natuur. 📅...