Novo Vennootskapsvergadering 2025: Ondersteuning vir Mosambiekse Kerke 23 Mei 2025 – Oostelike Sinode Die jaarlikse Novo Vennootskapsvergadering het waardevolle insigte gebied oor die uitdagings en geleenthede in ons uitreikwerk na Mosambiek. Verteenwoordigers...