Print Friendly, PDF & Email

Goeiedag vanuit die Sinodehuis.

Hier is dit papnat – en die krag is oak maar so aan en af…!

Ons wil graag op hierdie wyse  aan elkeen in ans Sinode 'n baie geseende Kerstyd toewens. Mag die vreugde en vrede van God se liefde vir ans elkeen jou sommer net weer verras. Mag dit jou saamwees met familie en vriende nag meer spesiaal maak.

Ons Sinodehuis sluit Vrydag 13 Desember om 10:00. Ons begin weer in die nuwe jaar op 7 Januarie.


 
FRANCOIS RETIEF
UITVOERENDE AMPTENAAR NG KERK OOSTELIKE SINODE

Print Friendly, PDF & Email