Print Friendly, PDF & Email

Aangeheg is Omsendskrywe 2 van 2022 wat spesifiek handel oor die verpligte begrafnisskema vir predikante en wat vir ‘n geruime tyd reeds beskikbaar is vir amptenare.

Saam met die skrywe heg ek ook volledigheidhalwe die volgende belangrike dokumente aan. Van hierdie dokumente is ongeluk met ‘n wagwoord beskerm en u sal die kode langsaan die dokument moet gebruik om dit oop te maak:

  • Groeppolis (Compulsory Group Policy) (NG2022! – wagwoord)
  • Polis skedule en belangrike inligting (Policy schedule and important disclosures) (NG2022!) – wagwoord)
  • Eise vereistes (Claim requirements)
  • Polisie verslag in die geval van ‘n ongeluk (Police Report)
  • Lidmaatskap opdateringsvorm (Detail update form)
  • Aanvullingsvoordeel Polis (Voluntary Top Up Policy) (NGK01! – wagwoord)
  • Aanvullingsvoordeel aansoekvorm (Top Up App Form)

 

Omsendskrywe 2 van 2022 begrafnisskema geteken
TR3713-SDM-NG KERK -TOP-UP-APP-FORM[35123]
TR3325-SDM-CLAIM-REQUIREMENTS[32516]
TR2902-SDM-POLICE-REPORT[32515]
NG Kerk Voluntary Top Up PolicySigned off[35124]
NG Kerk van Transvaal Policy Schedule and Important Disclosures 2022 signed off[32512]
NG Kerk van Transvaal Compulsory Funeral Scheme[35139]
NG Kerk van Transvaal – Compulsory Group Policy 2022[32511]

 

Laat weet gerus as daar vrae opduik.

 

Groete

 

Theo

Print Friendly, PDF & Email