
Familienuus 387
6 Oktober 2020 Familienuus 387 VANUIT DIE SINODEHUIS Die eerste reën begin val – lekker! Mag jou bediening vol wees van die nuwe energie wat jy daar insit. Mag die Here jou seën met vrug op jou werk. Francois Retief LERAARS Ons kollega, Jan Venter van Pierre van...
Familienuus 386
VANUIT DIE SINODEHUIS Goeiedag. Ek vertrou dat dit met jou voorspoedig gaan. Ons het van 'n paar kollegas gehoor wat onder die virus deurgeloop het – ons is dankbaar dat dit nou weer beter gaan. Een van hulle het opgemerk dat "om te kan asemhaal, is nie...
Familiebrief 2019/01
29 Januarie 2019 FAMILIEBRIEF 2019/01 Geagte Skriba/Administratiewe Beampte/Finansiële Beampte/Saakgelastigde Aangeheg vind asseblief 'n skrywe van die kantoor van die Predikante Pensioenfonds wat inligting bevat oor die kostes en bydraes van die fonds. Alle...
FAMILIEBRIEF 2015/5
23 Maart 2015 GEMEENTES VAN DIE OOSTELIKE SINODE Groete vanuit die Sinode huis. Die jaar begin in Pretoria verkleur, maar die dagtemperature is nog hoog. GEMEENTES SE REGISTERAFSKRIFTE Tot 2014 het gemeentes die afskrifte van elke jaar se inskrywings in die...