Uitvoerende Amptenaar

Ds Francois Retief E-pos: uitamp@sinoos.co.za

Familienuus

Familienuus 382

VANUIT DIE SINODEHUIS Goeiedag – en welkom by hierdie week se Familienuus. Dit is interessant om waar te neem hoe die meeste e-posse en skrywes deesdae begin: iets in die lyn van "ek hoop dit gaan goed met jou en dat jy gesond en veilig is..." Dit is eintlik goed dat...

read more

Familienuus 381

VANUIT DIE SINODEHUIS Goeiedag. Hoe gaan dit? Ek hoop dit gaan voorspoedig by jou kant. Indien dit dalk nie goed gaan nie, kan jy dit ook maar sê. Ons is dikwels onseker of 'n gelowige mág sê dat alles nie so lekker loop nie? Natuurlik mag ons. Die Psalms is vol van...

read more
Familiebrief

Familiebrief 2019/05

Aangeheg 'n belangrike skrywe aangaande finansies en regsverpligtinge, asook ondersteunende dokumentasie. Die formaat van die Finansiële State is hierby aangeheg, en is die enigste formaat wat vir die finansiële jaar 2018/19 aanvaar sal word.  Maak...

read more
Print Friendly, PDF & Email