Aangeheg 'n belangrike skrywe aangaande finansies en regsverpligtinge, asook ondersteunende dokumentasie.

Die formaat van die Finansiële State is hierby aangeheg, en is die enigste formaat wat vir die finansiële jaar 2018/19 aanvaar sal word.  Maak asseblief seker dat u ouditeure dit ontvang. Volg asseblief die instruksieblad noukeurig.

Brief na Gemeentes Rakende Finansiële state en regsverpligtinge

Finstaat gemeente 2018-2019

UI19-new

Constitution of Dutch Reformed Church according to rule 4