Familiebrief 2019/05

Aangeheg 'n belangrike skrywe aangaande finansies en regsverpligtinge, asook ondersteunende dokumentasie. Die formaat van die Finansiële State is hierby aangeheg, en is die enigste formaat wat vir die finansiële jaar 2018/19 aanvaar sal word.  Maak...
TERUGVOER AAN GEMEENTES – SDR 26 FEBRUARIE 2019

TERUGVOER AAN GEMEENTES – SDR 26 FEBRUARIE 2019

SINODE TERUGVOER AAN GEMEENTES. SINODALE DIENSRAAD VERGADERING 26 Februarie 2019.   Die lede van die Sinodale Diensraad was weereens almal teenwoordig. Daar heers 'n erns en 'n eensgesindheid wat maak dat daar met groot liefde eendragtig vergader kan...

Familienuus 356

  26 Februarie 2019 Familienuus 356   VANUIT DIE SINODEHUIS Goeiedag! Ons vertrou dat dit voorspoedig gaan met ons gemeentes en leraars en lidmate. Dis lekker om deurlopend te verneem van mooi projekte, van wonderlike dienswerk deur lidmate en van 'n...

Familienuus 355

  12 Februarie 2019 Familienuus 355   VANUIT DIE SINODEHUIS Dis lekker om weer deur middel van ons Familienuus met mekaar te kan gesels. Die wye verskeidenheid van nuus sê iets van al die verskillende dinge waarmee ons leraars en gemeentes besig is...

Familienuus 354

  29 Januarie 2019 Familienuus 354 VANUIT DIE SINODEHUIS 'n Missionale "omgee-betrokke raak-nie vir onsself nie-kerk" verstaan iets van 1 Johannes 3:18 "ons liefde moenie net woorde en lippetaal wees nie, maar moet met die daad bewys word, en...

FAMILIENUUS 353

  15 Januarie 2019 Familienuus 353   VANUIT DIE SINODEHUIS Paulus se briewe begin telkens met 'n seëngroet. Gewoonlik is dit een of ander variasie van "genade en vrede vir julle!" Dis nie sommer-net-woorde nie. Dis God wat sy hande en sy...