Familiebrief 2019/01

29 Januarie 2019 FAMILIEBRIEF 2019/01 Geagte Skriba/Administratiewe Beampte/Finansiële Beampte/Saakgelastigde Aangeheg vind asseblief 'n skrywe van die kantoor van die Predikante Pensioenfonds wat inligting bevat oor die kostes en bydraes van die fonds. Alle...

FAMILIENUUS 353

  15 Januarie 2019 Familienuus 353   VANUIT DIE SINODEHUIS Paulus se briewe begin telkens met 'n seëngroet. Gewoonlik is dit een of ander variasie van "genade en vrede vir julle!" Dis nie sommer-net-woorde nie. Dis God wat sy hande en sy...