Waardes en Funksionering

Een:   Ons wil voor God leef, soos Jesus Christus ons geleer het.

 

Twee: Ons wil besluite neem, wat berus op die Bybel en ons belydenis.

 

Drie:   Ons wil soos 'n gesonde familie in goeie, liefdevolle verhoudings met mekaar leef.

 

Vier:    Ons wil sensitief wees vir die veranderende manier, waarop mense die wêreld verstaan en daarin leef.

 

Vyf:     Ons wil ruimte maak vir God se ryke verskeidenheid van mense en gemeentes.

 

Ses:    Ons wil met God se liefde uitreik na die nood van die wêreld.

 

Sewe: Ons wil groei in verhoudinge met gelowiges van ander Kerke.

 

Die funksionering van die Sinode kan hier gelees word.

 

 

image_pdfimage_print