SKOLLIEKAMP 2019

skolliekamp

Dit is weer tyd vir Skolliekamp! Dit is ‘n kamp wat graad 11- en 12-jongmense vir die lewe na skool voorberei. Dit kan ook as belydeniskamp dien indien u gemeente nie self kan gaan kamp nie. Oorweeg die moontlikheid om die jongmense van julle gemeenskap te help wat sonder die nodige borge nie die kamp sal kan bywoon nie. 'n Skollie  Inskrywingsvorm moet gestuur word na info@skolliekampe.org.za

image_pdfimage_print