SKOLLIEKAMP 2 TOT 8 APRIL 2018

Skolliekamp – die week van jou lewe!

‘n Skoolverlaterskamp vir Graad 11’s en 12’s

 

Datum : 2-8 April 2018

Waar: Kruisrivier Kampterrein (naby Groblersdal)

Busvervoer is beskikbaar vanaf: Nelspruit, Pretoria, Bronkhorstspruit, Witbank en Middelburg

Koste per persoon: R1 299 

Inskrywings: www.skolliekampe.org.za

 

Alternatiewelik kan die kerkkantoor gevra word om ‘n uitdruk van die inskrywingsvorm aan u te voorsien wat teruggestuur kan word na info@skolliekampe.org.za / Faks: 086 560 4025

 

Navrae: Kobie Viljoen 076 828 0292, Anandie Greyling 083 251 7213 of Johan Janse van Rensburg 072 735 8811 

 

  SIEN PAMFLET HIERONDER.  INSKRYWINGSVORM IS HIER BESKIKBAAR  

  Foto Datums Skolliekamp 201813938124_564360180415572_2537665428024419086_o