Projekspan – Ekologie volwassenes

Ons wil gemeentes en Christene toerus met vaardighede om praktiese stappe te implementeer ten einde die Godgegewe skepping te bewaar.

Die Projekspan is:

Projekleier: Ds Thinus Prinsloo  mfprinsloo@gmail.com / 082 920 6852  

Di Dif Ehlers, Hendrik Groenewald, Anton Doyer, Thabo Pienaar, Maans van Zijl, Marnus Geyser,  me Toekie Doyer en Isabella Carstens.

image_pdfimage_print