Projekspan Vroue-Herfskonferensie

Die projek is nodig om die vrou se eiesoortige geestelike en emosionele behoeftes op ’n spesiale manier aan te spreek.  Dit is vir vroue belangrik om binne en buite die gemeente-verband toegerus te word vir hulle taak as Christen vroue.

Hierdie projek lê ons baie na aan die hart. Dit is vir ons belangrik dat vroue se eiesoortige geestelike en emosionele behoeftes op ‘n spesiale manier deur ons kerk aangespreek moet word. Ons wil graag die geleentheid gebruik om vroue toe te rus vir hulle taak as Christen vroue sodat hulle die eise van vandag se lewe kan hanteer.

Projekleier is : Dobbie Booy –  midkanon@gmail.com –  082 872 5330

Projekspan is Hantie Bezuidenhout;   Tersia Petzer (Admin Beampte)

image_pdfimage_print