Projekspan Jeugkampe – Skolliekamp

Die doel van die kamp is om 'n bydrae te lewer tot die geestelike en sosiale voorbereiding van matrikulante tot die lewe ná matriek, en meer bepaald tot die eerste jaar na matriek

Projekleier: Kobie Viljoen  –  kobie@skolliekampte.org.za  /  072 828 0292  
      

Projekspan is : Karin Oberholster,  Annelize Nagtegaal, Martyn Nagtegaal, Sarnia Schoeman, Christo Schoeman, Shawn Northey, Anandie Greyling –  anandiegreyling@gmail.com / 083 251 7213

image_pdfimage_print