Projekspan Jeugkampe – Crux Avontuurkamp

(Vir alle graad 8 tot 12 leerders). 

Hierdie kamp is gerig op 'n spesifieke ontwikkelingsfase of die ontwikkeling van geestelike groei van tieners.  Ons doel is om tieners te bereik en in hulle lewens in te bou wat hulle in elke lewensfase nodig het ten einde gelukkige en geesvervulde mense te wees.  Saam met die geestelike insette en leiding is "lifeskills" 'n fokus om kinders te leer om sekere belangrike lewensvaardighede aan te leer wat ons glo belangrik is vir gelowiges om 'n verskil in die wêreld te kan maak.

Projekleier is Hardus van Niekerk  –   hardus@midsuid.co.za       /  082 493 4055             

Projekspan is  Lorraine van Deventer, Gerrie en Trudie Strydom, Jonathon Haarhoff,Eddie Naudé (Avontuur)

image_pdfimage_print