Projekspan Swaziland Vennootskap

Die sendingwerk in Swaziland word finansieel ondersteun en bestuur deur die Swazilandse Sendingkommissie (SwSK). Verteenwoordigers van Wes-Transvaal, Hoëveld Sinode en die Oostelike Sinode dien in hierdie Kommissie.  Die sekretaris van die Kommissie is dr Arnau van Wyngaard, Posbus 886, Piet Retief 2380, 017 826 1174, faks 086 528 5739, wyngaard@lando.co.za

Projekleier:  Ds Johan Koen dsjohankoen@ngpanorama.co.za / 082 780 7421

Lede van die Sinodale Diensraad

image_pdfimage_print