Projekspan Retreat vir Predikante

'n Driedag-retreat vir predikante waarin hulle kan herfokus op hulle verhouding met die Here en om bemagtig te word om self met 'n retreat-bediening te kan begin.

Projekleier: ds Jaco van Niekerk jacovanniekerk.ermelo@gmail.com / 082 804 1810

Di Pieter Malherbe,  Carel Pienaar

image_pdfimage_print