Projekspan Mosambiek Vennootskap

'n Projek om vennootskappe te stig tussen gemeentes wat in Mosambiek werk, sowel as om die IRM te ondersteun in onder andere die opleiding van pastores en pensioenvoorsiening.

Projekleier: ds Carl Louwrens crl@telkomsa.net / 082 923 7452

Ad hoc afgevaardigdes uit gemeentes van die Oostelike Sinode wat die IRM gemeentes van Sinodo Novo ondersteun

image_pdfimage_print