Projekspan Missionale gemeentes

Ons wil die gemeentes wat aangemeld het begelei op 'n reis om Missionale Gemeentes te word en nuwe hoop te kry vir hulle roeping. 

Ons wil predikante help om met nuwe inisiatief gemeentes te begelei om te groei in die impak wat hulle in hul gemeenskappe en die wêreld maak.

Platteland:

Projekleier: Ds Johan Koen koenj@intekom.co.za / 082 780 7421

Di Willem Esterhuizen, Willem Nortjé

image_pdfimage_print