Projekspan Klein Gemeentes

Om die wese, funksionering en doel van klein gemeentes te verstaan.  Om pastorale ondersteuning aan kerkrade en leraars te verleen.

Projekspan:

Projekleier: Ds Carl Louwrens crl@telkomsa.net / 082 923 7452

Di Carl Pienaar, Giepie Peens, Gerrit Vosloo, Tielman Roux, Carine Botha

image_pdfimage_print