Projekspan Ekofaktorkamp

'n Ekofaktorkamp word gereël om kinders bewus te maak van hulle roeping ten opsigte van die omgewing, sodat hulle kan teruggaan huis toe en daar 'n verskil maak.

Die Projekspan is:

Projekleier: Ds Hendrik Groenewald dsgroene@lantic.net / 076 832 1150

Thinus Prinsloo, Dif Ehlers, Marnus Geyser, Thabo Pienaar, Maans van Zijl, Anton en Toekeie Doyer, Isabella Carstens,

image_pdfimage_print