TERUGVOER AAN GEMEENTES – SDR 26 FEBRUARIE 2019

SDR AGTERGROND

SINODE TERUGVOER AAN GEMEENTES. SINODALE DIENSRAAD VERGADERING 26 Februarie 2019.   Die lede van die Sinodale Diensraad was weereens almal teenwoordig. Daar heers 'n erns en 'n eensgesindheid wat maak dat daar met groot liefde eendragtig vergader kan word. Die atmosfeer en mooi gesindheid maak dat die belange in ons sinodale gebied opreg op die

Familienuus 356

  26 Februarie 2019 Familienuus 356   VANUIT DIE SINODEHUIS Goeiedag! Ons vertrou dat dit voorspoedig gaan met ons gemeentes en leraars en lidmate. Dis lekker om deurlopend te verneem van mooi projekte, van wonderlike dienswerk deur lidmate en van 'n ywer by leraars om getrou te wees in die bediening. Ons Familienuus vertel wat

Familienuus 355

  12 Februarie 2019 Familienuus 355   VANUIT DIE SINODEHUIS Dis lekker om weer deur middel van ons Familienuus met mekaar te kan gesels. Die wye verskeidenheid van nuus sê iets van al die verskillende dinge waarmee ons leraars en gemeentes besig is – dit sê ook van die geleenthede wat daar is om toegerus

Familienuus 354

  29 Januarie 2019 Familienuus 354 VANUIT DIE SINODEHUIS 'n Missionale "omgee-betrokke raak-nie vir onsself nie-kerk" verstaan iets van 1 Johannes 3:18 "ons liefde moenie net woorde en lippetaal wees nie, maar moet met die daad bewys word, en dan in opregtheid." Die vroeë kerk het gegroei omdat die gemeenskap verstom gestaan het oor die

Familiebrief 2019/01

29 Januarie 2019 FAMILIEBRIEF 2019/01 Geagte Skriba/Administratiewe Beampte/Finansiële Beampte/Saakgelastigde Aangeheg vind asseblief 'n skrywe van die kantoor van die Predikante Pensioenfonds wat inligting bevat oor die kostes en bydraes van die fonds. Alle predikante wat aan die fonds behoort moet daarvan kennis dra, asook die persoon wat salarisse vir die gemeente hanteer. Alhoewel die omsendbrief

FAMILIENUUS 353

  15 Januarie 2019 Familienuus 353   VANUIT DIE SINODEHUIS Paulus se briewe begin telkens met 'n seëngroet. Gewoonlik is dit een of ander variasie van "genade en vrede vir julle!" Dis nie sommer-net-woorde nie. Dis God wat sy hande en sy hart oopmaak met die heel beste wat Hy het – en Hy gee

FAMILIENUUS 352

13 November 2018 Familienuus 351 27 November 2018 Familienuus 352   KERSWENSE VANUIT ONS SINODEHUIS Johannes se Kersfees-evangelie: In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. (1:1) Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie.

TERUGVOER AAN GEMEENTES – SDR 22 NOVEMBER 2018

1.  Die vergadering het sake en probleme van 'n paar gemeentes hanteer, maar het hoofsaaklik gefokus op die afgelope Sinodesitting se evaluering. Ons is so dankbaar dat die sinodesitting 'n positiewe en opbouende familie-belewenis was vir die oorgrote meerderheid afgevaardigdes en dat die uitkomste wat beplan is, bereik is.   Ons eer die Here vir

FAMILIEBRIEF 2018/7

Sien asseblief skrywe insake Vergoedingspakket vir 2019/2020  

VERGOEDINGSPAKKET 2019/2020

Sien asseblief skrywe insake Vergoedingspakket vir 2019/2020.