KORTNUUS 223

Kortnuus 223

 

Goeiedag vanuit die Sinodehuis!

 

Ons Voetsoolsinodes is vroeg in die nuwe jaar op ons: 3 Februarie by Lydenburg-Suid en 10 Februarie by Pretoria-Garsfontein.

 

Help ons asseblief deur nou reeds die name deur te gee van die persone wat julle gemeente gaan verteenwoordig. Stuur dit na Tersia by ontvangs@sinoos.co.za

 

Volledige inligting oor die geleenthede is vroeër reeds aan julle gestuur per Familienuus en 'n Familiebrief. Ons webwerf het ook die inligting. Ons help graag as daar verdere navrae is.

 

Francois Retief
Uitvoerende Amptenaar

image_pdfimage_print