Gemeentes
Hulp Met Ons Kaartsisteem
- Kliek op die druppel ikoon om die gemeente van u keuse te besoek.
- Om die gemeente se naam te sien, hou die muis se "handjie" op die spesifieke ikoon.
- U kan ook die kaart rondskuif deur jou linkermuisknoppie in te hou en te trek na 'n spesifieke area op die kaart.
- Dubbel kliek op u muis se linker knoppie om in te fokus sodat gemeentes se inligting meer sigbaar word.
- Wanner u op 'n gemeente se ikoon kliek, maak seker dat jy die vertikale glyer gebruik om informasie te bekom.
- Indien u onseker is of verlore raak, kliek gerus op die Gemeente ikoon om van vooraf te begin.
- U kan ook ons soek funksie gebruik om leraars, gemeentes, ringe of emeriti te soek. Vind dit op die Hoofblad by Soek Leraars, Gemeentes, Ringe en Emeriti
Loading map...