Ekofaktorkamp

20183EKOFAKTOR-1

Elke mens het sekere dinge nodig om van te leef waarvan verhoudings die kosbaarste is. Ons lewe almal in verhoudings met die mense rondom ons,maar het jy al ooit daaraan gedink dat ons ook in verhoudings lewe met alles wat God in Sy skepping op aarde gemaak het. Ons noem dit die ekosisteem waar alles en almal in verhouding tot mekaar lewe en wat met die een gebeur het ‘n invloed op die res van die ekosisteem

Lees hier meer.

image_pdfimage_print