Aanwysings

Sinode-Huis
Degrees Lat Long -25.7429700°, 028.2915600°
Degrees Minutes -25°44.57820', 028°17.49360'
Degrees Minutes Seconds -25°44'34.6920", 028°17'29.6160"

Aanwysings vanaf Johannesburg na Sinodehuis.

1.  N1 na Pietersburg
2.  Neem uitgang 145 vir N4 na Witbank
3.  Volg tekens vir N4/Emalahleni na N4.  (Ry 2,4 km)
4.  Neem uitgang 3 na Watermeyer St/M14 na Mamelodi.  (Ry 600m)
5.  Draai links in Cussonia/M16.  (Ry 350 m)
6.  Neem die tweede regs draai in Jan Albertslaan.
7.  Draai links in by Skuilkrans kerk en parkeer.
8.  Ingang tussen skadunet parkeerplekke met twee sement balle voor.

Aanwysings vanaf Witbank na Sinodehuis.

1.  N4 na Pretoria
2.  Neem uitgang 3 na Watermeyerst/M14 na Pretoria/Lynburnweg.  (Ry 450m)
3.  Hou regs by die vurk aansluiting, volg tekens na M14/Meyerspark/Eersterus/Mamelodi/Watermeyerstr (Ry 52 m)
4.  Draai regs in Tambotielaan (Ry 170 m)
5.  Gaan voort in Watermeyerst/M14 (Ry 150m)
6.  Draai links in Cussonia/M16.  (Ry 350 m)
7.  Neem die tweede regs draai in Jan Albertslaan.
8.  Draai links in by Skuilkrans kerk en parkeer.
9.  Ingang tussen skadunet parkeerplekke met twee sement balle voor.

image_pdfimage_print